Pous Silverius Inhoud Biografie | Pontifikaat | Verering | Verwysings | Eksterne skakels | Nota | Opvolging | Navigasie-keuseskermBBKL InskrywingEkumeniese HeiligesleksikonCE InskrywingwwWorldCat Identities12661473n20080435270000 0000 0467 4150118797255xx0025803
Artikels met stellings wat verwysings ontbreekHeiliges in die ChristendomItaliaanse pouse
pousRooms-Katolieke KerkPous Hormisdas8 Junie536Pous Agapetus IBisantynseBelisariusMaart537TheodahadPous VigiliusLatynPous Agapetus IAntimusMonofisietTheodoraVigiliusRome9 Desember536WitigesOos-GoteWitigesMaart537Justinianus IVigiliusPanditariaVentoteneLiber PontificalisPalmarola53611 November2 Desember537heiligeRooms-Katolieke Kerk2 DesemberPonzabeskermheiligeNederlandseEngelseDuitseFranse
Pous Silverius
Jump to navigation
Jump to search
| Pous Silverius | |
|---|---|
![]() | |
| Pontifikaat begin | 8 Junie 536 |
| Pontifikaat eindig | Maart 537 |
| Voorganger | Agapetus I |
| Opvolger | Vigilius |
| Gebore | Frosinone, Italië |
| Sterf | 2 Desember 537 Pandataria |
Sint Pous Silverius | |
|---|---|
| Gebore | Frosinone, Italië |
| Sterfte | 2 Desember 537, Pandataria |
| Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk |
| Feesdag | 2 Desember; 20 Junie in Frosinone en Ponza |
| Beskermheilige | Ponza, Frosinone, Scerni en Valprato Soana |
Silverius was die 58ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Inhoud
1 Biografie
2 Pontifikaat
3 Verering
4 Verwysings
5 Eksterne skakels
6 Nota
7 Opvolging
Biografie |
Pous Silverius is die seun van Pous Hormisdas gebore voordat Hormisdas priester geword het. Op 8 Junie 536 volg hy Pous Agapetus I op en regeer tot hy afgeset word deur die Bisantynse generaal Belisarius in Maart 537. Daar word beweer dat hy sy pousskap gekoop het van koning Theodahad.[verwysing benodig] Hy word opgevolg deur Pous Vigilius. Die naam ‘Silverius’ beteken 'bosman' in Latyn.
Pontifikaat |
Pous Silverius het die beleid van sy voorganger Pous Agapetus I om patriarg Antimus van Bisantium af te sit omdat hy 'n Monofisiet was, gesteun. Die beleid het hom baie onpopulêr gemaak in die Bisantynse Ryk. Keiserin Theodora het daarom probeer om Vigilius pous te maak.
Rome is op 9 Desember 536 ingeneem deur Belisarius. Witiges, die koning van die Oos-Gote, het probeer om die stad te herower, maar sy beleg het die bevolking amper laat verhonger. Daar word beweer dat Silverius die stad aan Witiges wou verraai.[verwysing benodig] Deur die poging tot verraad is hy in Maart 537 deur Belisarius gedegradeer tot gewoonlike monnik. Keiser Justinianus I het hom egter in sy waardigheid herstel. Vigilius het Silverius egter in die gevangenis gesit op die eiland Panditaria (teenswoordig Ventotene).[verwysing benodig] Die Liber Pontificalis beweer egter dat Silverius na Palmarola verban is.
Volgens die "New Catholic Encyclopedia" (1966) is die datums van Pous Silverius se pontifikaat betwisbaar. Die begin is 1 of 8 Junie 536 tot ongeveer 11 November 537. Hy sterf waarskynlik op 2 Desember 537. Hy sou ook nooit heiligverklaar gewees het nie, maar is net deur die mense as heilige aangeroep. Die eerste keer dat sy naam in die lys van heiliges genoem word is in die 11de eeu.
Verering |
Pous Silverius is 'n heilige in die Rooms-Katolieke Kerk. Sy feesdag is op 2 Desember. Hy sou 'n groep vissers van die eiland Ponza wat deur 'n storm verras is en hom aangeroep het, gered het. Hy is die beskermheilige van die eiland.
Verwysings |
- Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
Eksterne skakels |
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Silverius. |
BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)- Ekumeniese Heiligesleksikon
CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)
Nota |
Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.
Opvolging |
| Voorafgegaan deur Agapetus I | Pous (Pontifex Maximus) 536 – 537 | Opgevolg deur Vigilius |
Kategorieë:
- Artikels met stellings wat verwysings ontbreek
- Heiliges in die Christendom
- Italiaanse pouse
(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.264","walltime":"0.356","ppvisitednodes":"value":1226,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":105962,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":1104,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":10,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 239.396 1 -total"," 29.65% 70.990 1 Sjabloon:CommonsKategorie"," 25.14% 60.193 1 Sjabloon:Pouse"," 24.73% 59.192 2 Sjabloon:Navigasieboks"," 19.45% 46.570 1 Sjabloon:Commons"," 18.02% 43.137 1 Sjabloon:Sister_project"," 17.74% 42.462 1 Sjabloon:Normdata"," 15.20% 36.389 1 Sjabloon:Sykas"," 7.38% 17.656 1 Sjabloon:S-bef"," 4.19% 10.037 1 Sjabloon:Qhm"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.038","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":1531283,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1335","timestamp":"20190802180711","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Pous Silverius","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Pous_Silverius","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q149315","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q149315","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2007-11-12T13:58:29Z","dateModified":"2018-09-08T12:39:30Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/4/40/Silverius.jpg"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":123,"wgHostname":"mw1320"););
