Skip to main content

Loopgraaf Loopgraafoorlog | Eerste Wêreldoorlog | Moderne gebruik | Navigasie-keuseskerm

Eerste WêreldoorlogOorloë


Eerste WêreldoorlogJulius CaesarskaakmatBelgiëFrankrykRusseBrittanjeNoordseeSwitserlandDerde Wêreldtenksvliegtuie20ste eeuEthiopiëEritreaIranIrakCrystal txt.pngNederlandse Wikipedia












Loopgraaf




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search




’n Loopgraaf in die Eerste Wêreldoorlog.




Loopgraaf tydens die Slag van Magersfontein.


’n Loopgraaf is ’n soort sloot of gang wat deur soldate in die grond gegrawe word om hulle teen vyandelike vuur te beskerm. Hoewel loopgrawe veral bekend is vanweë hul grootskaalse gebruik in die Eerste Wêreldoorlog, word hulle al eeue lank gegrawe. Die leërs van Julius Caesar het byvoorbeeld al loopgrawe gebruik in die Beleg van Alesia in 52 v.C.



Loopgraafoorlog |


In ’n loopgraafoorlog grawe albei partye hulle in loopgrawe in wanneer nie een party daarin kan slaag om deur die vyandelike linies te breek nie en ’n vorm van skaakmat dus bereik word. Dit word veral gedoen wanneer die terrein baie gelyk is en soldate nie die vyand kan omsingel sonder om gesien te word nie.


Die doel van ’n loopgraaf is nie net om die soldate te beskerm teen vyandelike geweerkoeëls nie, maar ook teen kanonkoeëls. ’n Kanonkoeël moet byvoorbeeld in of baie naby ’n loopgraaf val om skade aan te rig; as hy verder weg val, beskerm die loopgraaf die soldate.



Eerste Wêreldoorlog |


Die bekendste loopgrawe is dié wat in die Eerste Wêreldoorlog gebruik is. Toe die Duitse leërs België en Frankryk in 1914 binneval, het alles aanvanklik goed verloop vir hulle. Die Duitsers moes egter divisies onttrek om die oprukkende Russe in die ooste te stuit en so het hulle hul oormag aan die wesfront verloor. Daarna het Brittanje ook tot die stryd toegetree, en so het ’n magsewewig ontstaan. Die gevolg was dat ’n groot deel van die oorlog geveg is in loopgrawe, wat al langs die wesgrens gestrek het, van die Noordsee tot by Switserland.


Hierdeur was die ou taktiek om ’n vyand te omsingel en van agter af aan te val, onmoontlik. Ondanks die defensiewe aard van loopgrawe het dit in die Eerste Wêreldoorlog tot die verlies van talle soldate gelei, enersyds weens die bombardement van mekaar se loopgrawe en andersyds omdat die soldate die loopgrawe moes verlaat om die vyand te kon aanval. Weens die grootskaalse ingrawing was dit vir albei partye moeilik om veld te wen en is stellings keer op keer ingeneem en dan weer verloor.



Moderne gebruik |


Vandag word loopgrawe veral in die Derde Wêreld nog gebruik waar die strydende partye oor moderne vuurwapens beskik, maar selde oor voertuie soos tenks en vliegtuie. ’n Loopgraafoorlog is byvoorbeeld in ’n groot mate aan die einde van die 20ste eeu nog gevoer tussen Ethiopië en Eritrea, asook tussen Iran en Irak.




Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia









Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Loopgraaf&oldid=1621236"










Navigasie-keuseskerm


























(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.052","walltime":"0.077","ppvisitednodes":"value":107,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":2103,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":234,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":10,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 55.308 1 Sjabloon:Commonskat","100.00% 55.308 1 -total"," 65.08% 35.996 1 Sjabloon:Commons"," 60.65% 33.545 1 Sjabloon:Sister_project"," 52.04% 28.781 1 Sjabloon:Sykas"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.005","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":599931,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1318","timestamp":"20190721031805","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Loopgraaf","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Loopgraaf","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q241059","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q241059","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2013-01-26T19:32:13Z","dateModified":"2017-11-19T15:37:33Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/f/fa/Cheshire_Regiment_trench_Somme_1916.jpg"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":130,"wgHostname":"mw1247"););

Popular posts from this blog

Canceling a color specificationRandomly assigning color to Graphics3D objects?Default color for Filling in Mathematica 9Coloring specific elements of sets with a prime modified order in an array plotHow to pick a color differing significantly from the colors already in a given color list?Detection of the text colorColor numbers based on their valueCan color schemes for use with ColorData include opacity specification?My dynamic color schemes

Invision Community Contents History See also References External links Navigation menuProprietaryinvisioncommunity.comIPS Community ForumsIPS Community Forumsthis blog entry"License Changes, IP.Board 3.4, and the Future""Interview -- Matt Mecham of Ibforums""CEO Invision Power Board, Matt Mecham Is a Liar, Thief!"IPB License Explanation 1.3, 1.3.1, 2.0, and 2.1ArchivedSecurity Fixes, Updates And Enhancements For IPB 1.3.1Archived"New Demo Accounts - Invision Power Services"the original"New Default Skin"the original"Invision Power Board 3.0.0 and Applications Released"the original"Archived copy"the original"Perpetual licenses being done away with""Release Notes - Invision Power Services""Introducing: IPS Community Suite 4!"Invision Community Release Notes

In Tikz, how to set a node's label alignment to the left?Rotate a node but not its content: the case of the ellipse decorationHow to define the default vertical distance between nodes?Numerical conditional within tikz keys?TikZ/ERD: node (=Entity) label on the insideLine up nested tikz enviroments or how to get rid of themVertically align a tikzpicture and forestDrawing tikz line in the margin for multiple pagesLongtable, contained tikz, padding, custom columns, and an alignment issueTikZ: define arrow starting position based on style and format node labelAlign node name in Tikz