Hiiumaa Simbole | Beelde | Navigasie-keuseskerm58°52′N 22°35′O / 58.867°N 22.583°O / 58.867; 22.58358°52′N 22°35′O / 58.867°N 22.583°O / 58.867; 22.583uit te brei
Eilande van Estland
EstlandSaaremaaOosseeKärdlaDuitsSweedsKassarivuurtoringRudolf TobiasErkki-Sven TüürEduard Tubin
Hiiumaa
Jump to navigation
Jump to search
Hiiumaa Inheemse naam: Hiiumaa | |
---|---|
Ligging van Hiiumaa in Estland | |
Geografie | |
Ligging | Estland, Oossee |
Koördinate | 58°52′N 22°35′O / 58.867°N 22.583°O / 58.867; 22.583Koördinate: 58°52′N 22°35′O / 58.867°N 22.583°O / 58.867; 22.583 |
Argipel | Wes-Estniese argipel |
Hoofeilande | Hiiumaa en Saaremaa |
Oppervlakte | 989 vk km |
Hoogste punt | Tornimägi 68 m |
Administrasie | |
Estland | |
County | Hiiu |
Hoofstad | Kärdla |
Grootste stad | Kärdla (3 736) |
Demografie | |
Bevolking | 11 087 |
Tweede grootste eiland van Estland |
Hiiumaa is op een na grootste eiland van Estland. Dit is 1024 km2 groot en het 12 000 inwoners. Dit is noord van die groter Saaremaa in die Oossee geleë. Die hoofdorp is Kärdla aan die noordkus, wat ook die hoofstad van die provinsie (maakond) Hiiumaa is. Die eiland, wat in Duits en in Sweeds Dagö heet, vorm 'n geheel met die kleiner Kassari, wat deur middel van twee walle met Hiiumaa verbind is.
Hiiumaa is ook relatief dig bebos en dunbevolk. Die meeste inwoners woon in die dorpies langs die kus. Die hoogste punt op die eiland (68,5 m) lê op die westelike skiereiland Kopu, waar mens ook die vernaamste besienswaardigheid van Hiiumaa vind: 'n vyftiende-eeuse vuurtoring.
Hiiumaa is armer aan kultuurhistoriese besienswaardighede as die buureiland Saaremaa. Daar is een veertiende-eeuse kerk in Pühalepa. Hiiumaa speel wel 'n opmerklike rol in die Estiese musiekgeskiedenis: sowel die vroeë twintigste-eeuse komponis Rudolf Tobias as die teenwoordige buite Estland ruim bekende Erkki-Sven Tüür is daar gebore. Bowendien speel die dorpie Reigi 'n hoofrol in Estland se bekendste opera, Die pastoor van Reigi van Eduard Tubin.
Hiiumaa het 'n lughawe en het veerbootverbindings met Rohuküla op die vasteland en in die somer ook met Saaremaa.
Simbole |
Vlag van Hiiumaa
Wapen van Hiiumaa
Beelde |
Kategorie:
- Eilande van Estland
(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.112","walltime":"0.190","ppvisitednodes":"value":492,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":9853,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":3380,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":12,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":4434,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 155.107 1 -total"," 69.06% 107.124 1 Sjabloon:Inligtingskas_Eilande"," 53.28% 82.643 1 Sjabloon:Koördinate"," 6.33% 9.825 1 Sjabloon:Vlag"," 4.26% 6.609 1 Sjabloon:Landdata_Estland"," 2.62% 4.057 1 Sjabloon:Landvlag2"," 2.27% 3.517 1 Sjabloon:Saadjie"," 2.11% 3.270 1 Sjabloon:Main_other"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.033","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":791663,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1252","timestamp":"20190825152832","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Hiiumaa","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Hiiumaa","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q146530","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q146530","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2005-03-20T19:44:06Z","dateModified":"2017-03-26T08:10:48Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/5/5c/Hiiu_in_Estonia.svg"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":122,"wgHostname":"mw1275"););